REAM Insurance Brokers

Client Testimonials

From: Disha Govind 

Sent: Friday, 22 September 2017 9:19 AM

To: Marlien Potgieter 

Good day,

I trust you are well.

I’d like to say thank you to you and your team for assisting us so quickly with the damages incurred on our vehicle.

We managed to get our vehicle back and I will return the rental car as soon as possible, hopefully today.

You are a great company, we couldn’t have chosen better and we truly appreciate it!

Thank you,

I hope you have a great weekend! 

Kind Regards

Disha Govind


From: Johan Swift

Sent: Thursday, 10 January 2019 11:07 AM

To: Marlien Potgieter 

Baie dankie Marlien.  Soos gewoonlik net puik diens vanaf TUFFSTUFF!


From: Claire Ventrer

Sent: Monday, 10 August 2018 08:36 AM

To: Marlien Potgieter 

Good morning,

Thank you for this excellent service!!!!

Regards,

Claire


From: Erryn Zeiler

Sent: Wednesday, 26 September 2018 11:52 AM

To: Marlien Potgieter 

Hi Marlien

I would like to thank you for your exceptional service in handling my windscreen claim. The whole process took less than 24 hours counting from my initial report to installation of the windscreen at my premises.

Kind regards

Erryn Zeiler


From: Peter Windell

Sent: Monday, 4 March 2018 09:10 AM

To: Andre du Plessis

Aan wie dit mag aangaan

Net n e pos van groot dankbaarheid en waardering met die hantering van my eis met die diefstal van my voertuig Toyota Hilux gedurende November 2018 en die herstel daarvan nadat dit teruggevind is .

In vandag se tye is goeie diens ongehoord en mens verwag al pyn en leiding met enige dienslewering in Suid Afrika.

Ek moet 2 mense se name noem wat die proses en die hantering van my eis soveel makliker gemaak het.

Marlien wat  my eis hanteer het is n staatmaker en defnitief n aanwins vir julle maatskappy met die wyse hoe sy my bygestaan het met die eise deur die hele proses.

As gevolg van probleme buite die beheer van Tuffstuff en swak paneelklopperswerk het Marlien my deurentyd op hoogte gehou en self uit haar pad gegaan om die eis  af te handel en my kalm en gelukkig te hou ,van die hantering van die eis tot bystand met die motorhuur gedurende Desember met my vakansie.

Ek is self in die langtermyn versekeringsbedryf en ek weet hoe belangrik goeie kliente diens is maar sy het n nuwe standaard gestel wat ek nog nie teegekom het nie en ek is geinspereer om my kliente dieselfde goeie diens te gee wat sy aan my gegee het.

Die tweede persoon wat ek wil bedank vir sy goeie diens is Mnr Jan Gassessing die tweede Assesor wat aangestel is in Januarie nadat die paneelkloppers nie hul beloftes nagekom het nie  en swak werk met die herstel gedoen het.

Toe ek Jan gedurende Januarie die eerste keer ontmoet het was ek redelik gatvol en moedeloos vir die paneelkloppers maar Jan het my gerus gestel en belowe dat hy sal sorg dat my voertuig herstel sal word volgens spesifikasies.

Ek was bra skepties maar Jan het met die paneelkloppers se gal gewerk en uit sy pad gegaan om hulle te druk en selfs na ure gesit by hulle  en wag totdat die voertuig reg was.

As dit nie vir Marlien en Jan was nie het ek defnitief in of in n hospital of in tronk beland met die paneelkloppers se swak werk en die hantering van die eis.

Ek sal en het alreeds op sosiale media vertel van Tuffstuff se goeie diens en ek sal julle defnitief aanbeveel vir enige persoon wat opsoek is na korttermyn versekering en goeie diens.

Die seatcovers wat deel is van die eis het ek nou na amper 4 maande nog nie ontvang nie maar ek is seker dit sal binnekort uitgesorteer word anders sal Marlien en Jan hulle uitsort.

Groete

Pieter Windell   


From: EAP 

Sent: Wednesday, 20 June 2018 6:48 PM

To: Marlien Potgieter 

Dear Marlien

Your Service Level is beyond words!!!.  

Be Blessed

E.A. Paolini


From: Jan Human 

Sent: Monday, 21 May 2018 10:18 AM

To: Tuffstuff Info

Goeiedag

Ek wil graag baie dankie se aan Tuffstuff vir die hulp met my onlangse botsing met ‘n Rooibok. Julle hulp was uit die boonste rakke! Ek wil ook graag twee persone se name noem wat uit hulle pad gegaan het om my weer terug by die huis te kry.

Marlien by Tuffstuff se kantoor sowel as Rashid (hoop ek spel sy naam reg) by Tuff Assist. Beide se hulp was meer as wat mens normaalweg verwag. Baie dankie daarvoor!!!!

Ek is trots om te kan se ek is by Tuffstuff verseker.

Dankie.

Jan Human


From: Derik Pretorius

Sent: Wednesday, 6 March 2019 10:53 AM

To: Deon Joubert

Goeie more Deon  

Baie dankie vir die brief ter bevestiging van versekering. 

Wil net vir jou ook dankie se vir jou uitstekende diens en terugvoering 

Dankie

Derik Pretorius 


From: Wouter De Witte - 3Pin

Sent: Monday, 4 March 2019 12:03 PM

To: Wilhelm Ritter

Thank you for your outstanding service as always.

Kind regards

Wouter


From: Bente Donné

Sent: Wednesday, 6 March 2019 10:20 AM

To: Wilhelm Ritter

Dear Mr.Ritter,

I did a little bit advertising in the Africa Overland Forum about your good service insuring a foreign vehicle.

There is going a rumour around that every vehicle in ZA is 3rd party insured which is included in the fuel price! Is that true?

But anyways we feel better with an own insurance!

Best regards,

Bente Donné


From: Patrick Barber

Sent: Friday, 25 May 2018 07:39 AM

To: Wilhelm Ritter

Good Day Wilhelm

Once again, thanks so much for your excellent service.

Kind Regards

Patrick Barber


From: Sanjeev Rajdave

Sent: Monday, 12 November 2018 12:40 PM

To: Rochelle van der Berg

Thank you for your efficient feedback and assistance. 

You Rock 

Have a great day,

Regards

Sanjeev 


From: Johan Mitchell

Sent: Wednesday, 29 August 2018 12:56 PM

To: Rochelle van der Berg

Eersteklas, baie dankie Rochelle.

Groete, Johan Mitchell.


From: Klement Marais

Sent: Wednesday, 20 June 2018 13:28 PM

To: Moya Neethling, Deon Joubert

Ek wil net hiermee Vreeslik baie dankie se vir julle hulp met die BMW. Ek het reeds vir julle paar online reviews gaan los om te se dankie.

Ek waardeer almal se hulp opreg, die geld is vandag in betaal.

Vriendelike Groete

Klement Marais


From: Morag Evans

Sent: Thursday, 17 January 2019  08:44 AM

To: Moya Neethling

Hi Moya

Thank you for dealing with this so promptly and efficiently. It really is always a pleasure dealing with you guys.

Thanks for your help!

Regards

Morag


From: Saleem Barmania

Sent: Tuesday, 26 February 2019  10:44 AM

To: Moya Neethling, Marlien Potgieter

Hi Everyone!

The bumper was fitted yesterday and it’s just lovely! (see photograph attached)

Big thank you to both Monty and TuffStuff!

I am happy to be associated with both of your organisations and will recommend you to anyone.

Regards,

Saleem


From: Amy Le Roux

Sent: Friday, 14 September 2018 09:16 AM

To: Moya Neethling

Hi Moya,  

Thanks so much - always appreciate that tuffstuff makes it as easy as possible to claim when necessary and the service I have received has always been impeccable.  

Kind regards,

Amy


From: Rhyno Haywood

Sent: Tuesday, 19 February 2019 16:15 PM

To: Moya Neethling

Baie dankie, 

Julle diens is uitstekend.

Dankie vir jou moeite en jou span.

Beste Groete


From: WG Swanepoel

Sent: Tuesday, 25 May 2018 16:09 PM

To: Moya Neethling

Good afternoon Moya,

Thank you very much for informing me.

I also want to thank you and the other staff for the speedy processing of my claim, I really appreciate it.

Kind regards

Gerhard Swanepoel


From: Jaco Smit

Sent: Wednesday, 30 January 2019 16:06 PM

To: Marissa Stelzer

We can move to your new proposal!  I have been with you for a few years and have no complaints!

Regards

Jaco


From: Rudolf Strydom

Sent: Wednesday, 30 January 2019 16:28 PM

To: Marissa Stelzer

Thank you so much, Marissa. Very efficient and prompt. 


From: Claire Venter

Sent: Thursday, 31 January 2019 09:20 AM

To: Marissa Stelzer

Hi,

Thank you the awesome service as always!!!

Regards,

Claire


From: Endri Steyn

Sent: Wednesday, 27 February 2019 16:18 PM

To: Marissa Stelzer

Middag

Baie dankie vir die vinnige diens

Thanks

Endri Steyn


From: Cameron Fish

Sent: Friday, 22 February 2019 09:28

To: Clarissa Weyers 

Dear Clarissa,

Thank you, 

I am glad to be back with Tuffstuff Insurance !!

It has be a pleasure dealing with you from the start, your efficient , knowledgeable and friendly service is commendable ..

Regards

Cameron Fish


From: Disha Govind

Sent: Wednesday, January 23, 2019 12:40 PM

To: Clarissa Weyers 

Hi Clarissa,

I hope you are well.

Thank you so much for the excellent service! I needed to resolve this issue as soon as possible and you helped to make it happen.

Truly truly appreciate it! 

Have a lovely day further.

Kind Regards

Disha Govind 


From: Griffin, Karin K 

Sent: Wednesday, 06 March 2019 01:54 PM

To: Clarissa Weyers 

Thanks for prompt feedback Clarissa, exactly why I love TuffStuff.

Karin


From: Leon

Sent: Tuesday, 24 April 2018 08:41 AM

To: Leandri Venter 

Great diens, baie dankie Leandri


From: Djordje Zobenica

Sent: Monday, January 28, 2019 09:05 AM

To: Leandri Venter

Hi Leandri

Thanks for everything, you rock as usual.

Kind Regards
Djordje Zobenica


From: Rene Barnard

Sent: Wednesday, 09 January 2019 09:55 AM

To: Leandri Venter

Hi Leandri,

Thank you kindly! Also for the excellent service these last few years.

Kind regards,
René


From: Mike Britz

Sent: Thursday, 27 September 2018 16:57 PM

To: Leandri Venter

Thank you.

Your service has been excellent !!!

Kind regards
Mike


From: Kobus Swart

Sent: Wednesday, 11 July 2018 11:58 AM

To: Leandri Venter

Hi Leandri / Marissa,
 
Baie dankie vir hulle hulp, soos altyd ‘n plesier om saam julle te werk !
 
Regards,

Kobus Swart